EFESIËRS God se model vir die kerk deur Corrie Huyser
Paulus se sendbriewe is briewe van lering en bemoediging aan die gemeentes. Hy het 2 jaar in Efese gewoon en...
Posts written in Afrikaans
Paulus se sendbriewe is briewe van lering en bemoediging aan die gemeentes. Hy het 2 jaar in Efese gewoon en...
In Afrikaans sou ons sê, Tannie Annatjie. Sy woon in ‘n woonstelletjie op die sesde vloer van ‘n gedeeltelik bombeskadigde...
Die 464 boere het op hierdie dag ons Hemelse Vader aangeroep in erkenning van hulle totale afhanklikheid van God se...
Die ontdekking van ’n BELANGRIKE mosaïek in Israel BEVESTIG WEEREENS Israel as sleutel getuie van God se Woord. Hierdie mosaïek...
Ons moet altyd gereed wees binne en buite seisoen In ‘n liefdes verhouding soos huwelik is jy altyd gereed om...
Alhoewel Hemelvaart nie meer as vakansiedag erken word nie, maak dit nie die dag minder belangrik nie. Ek is van...
Mattheus 7 is ‘n waarskuwing wat ons moet ontvang uit die hand van ‘n liefdevolle Vader en Sy Seun Jesus...
Die belangrikste bestanddele van ons geestelike immuunstelsel is ons vertroue en toewyding aan God, as jou vertroue ondermyn word is...
Wie is regtig in beheer?As ons hierdie vraag nie met absolute sekerheid kan antwoord nie kan ons eintlik nie met...
25 Desember, Kersfees. Hoe beleef jy hierdie dag? Tradisioneel word Kersfees gesien as die herdenking van Jesus se geboorte. Maar...